ERVARING  

 

Vertaling

  • Nuusberigte en artikels oor die finansiŽle markte, aktuele sake, korporatiewe aangeleenthede, geldsake en beleggings, reklame en bemarking vir die finansiŽle tydskrif Finweek sedert 2003.
     

  • Studiegidse, studiebriewe en akademiese artikels in onder meer die Sakewetenskappe, Ekonomiese Wetenskappe en Bestuurswetenskappe vir Unisa se redaksionele afdeling sedert 1996.
     

  • Jaarverslae, sakeplanne, artikels, nuusbriewe en ander dokumente vir gereelde kliŽnte soos NB Uitgewers, Van Schaik, Via Afrika, Plexus Batebestuur, Sanlam, Investec.

  • Akademiese artikels, studiemateriaal en inligtingstukke vir die Departemente van Maatskaplike Werk, Geskiedenis, Visuele Kunste en Musiek asook die Botaniese Tuin van die Universiteit Stellenbosch.
     

  • Promosiemateriaal en inligtingstukke vir die Universiteit Stellenbosch Bestuurskool (USB).
     

  • Studiemateriaal vir Oxford University Press en Future Managers.

 

Taalversorging en proeflees

  • Studiegidse en studiebriewe vir Unisa.
     

  • Tesisse en verhandelings vir meester- en doktorsgrade op verskillende vakgebiede.
     

  • Fiksie vir uitgewers soos JP van der Walt (nou LAPA) en NB Uitgewers.
     

  • Amptelike korrespondensie, brosjures, katalogusse en programme van die Departement van Nasionale Opvoeding se Sentrum vir Onderwystegnologie (1980 tot 1997). 

 

Kopieskryf

  • Artikels vir die joernaal Informedia en ander opvoedkundige tydskrifte.
     

  • Nuusberigte, artikels en persverklarings vir die nasionale media om die aktiwiteite van die Sentrum vir Onderwystegnologie bekend te stel.
     

Taalonderrig

  • Taalonderwyser (Engels en Afrikaans, eerste en tweede taal) aan verskeie hoŽrskole.
     

  • KoŲrdinering van taalkursusse in Afrikaans en Engels wat landwyd by technikons en tegniese kolleges aan immigrante aangebied is.
     

  • Aanbieding van party van hierdie taalkursusse vir immigrante aan die Pretoria Tegniese Kollege.
     

  • Engelse lesse aan nuwe Duitssprekende werknemers by Siemens se hoofkantoor in Pretoria.
     

  • Basiese Afrikaans aan besoekende studente van die School for International Training (SIT).
     

Opleiding / werkswinkels

  • Slypskoolsessies vir die Universiteit Stellenbosch se Departement Afrikaans en Nederlands in die vertaling en redigering van finansiŽle tekste.

 

 

 

 

Tel: 021 887 6562     Sel: 083 545 9075

E-pos: ria@riacrafford.co.za

 

© 2012 Ria Crafford