RIA CRAFFORD - vertaling, taalversorging, proeflees, kopieskryf, taalonderrig

Ek is ’n ervare vryskuttaalpraktisyn in Engels en Afrikaans en spesialiseer reeds langer as 30 jaar in vertaling, taalversorging, proeflees en taalonderrig.

 

Ek woon en werk in Stellenbosch in die Wes-Kaap, maar is nie aan my kantoor gebonde om take uit te voer nie.
 

 



KWALIFIKASIES

  • MPhil in Vertaling (cum laude) – Universiteit Stellenbosch

  • BA (Hons) (Engels) – Universiteit van Pretoria

  • BA (met Afrikaans en Engels as hoofvakke) – Universiteit van Pretoria

  • Hoër Onderwysdiploma (THOD) – Pretoria Onderwyskollege

  • Kommunikasiekunde 1 en 2 (niegraaddoeleindes) – Unisa
     



PROFESSIONELE EN ANDER LIDMAATSKAPPE

  • Volle lid van die Professional Editors’ Group (PEG)

  • SA Vertalersinstituut

  • Prolingua

  • Vryemarkstigting



TARIEWE

 

My tariewe is markverwant. Kontak my gerus vir ’n kwotasie.

 

 

 

Tel: 021 887 6562     Sel: 083 545 9075

E-pos: ria@riacrafford.co.za

 

© 2012 Ria Crafford